Pret met Wetenskap!
Wetenskap is pret? Ja!
Meer pret as 'n selfoon? Ja!
Dit is die ervaring wat ons skep vir die kleingoed!
Ons bied aan:
- Alle experimente en aktiwiteite word uitgevoer onder toesig van gekwalifseerde persone.
- Fasineer hulle met praktiese eksperimente spesiaal vir die 4-8 jariges.
- 30+ eksperimente en aktiwiteite wat gereeld opgedateer word, binne die raamwerk van CAPS (CAPS - Curriculum and Assessment Policy Statement)
- Alle aktiwiteite wat aangebied word is kind-vriendelik, geskik vir die ouderdom groepe en absoluut veilig.
Ons Doelwit
- Die blootstelling van die wonderlike wêreld van die wetenskap, aan nuuuskierige aktiewe jong verstandjies, deur interaktiewe, prettige en praktiese eksperimente en aktiwiteite.
- Om kinders toe te rus met 'n grondige basiese kennis van verskeie aspekte van wetenskap soos:
- Chemie
- Fisika
- Astronomie (planete, sterre)
- Elektronika
- Geologie (die aarde, rotse and minerale)
- Botanie (plante)
- Zoologie (diere)
- Entomologie (diere-insekte)
- Lewenswetenskappe (Biologie)
- Om 'n latere belangstelling in die STEM (Wetenskap, Tegnologie, Ingineurswese en Wiskunde) aktiwitiete te prikkel
Kontak Ons:
Logo © Sciencekids.org.za
Credit for "Science Kids" and "Science" images: